Wat beteken dit as ons sê God is intelligent?
As ons die skepping bestudeer, of oor God se groot heilsplan dink, word ons voortdurend herinner dat God nie net groot in mag is nie, maar ook in intelligensie.
As ons die skepping bestudeer, of oor God se groot heilsplan dink, word ons voortdurend herinner dat God nie net groot in mag is nie, maar ook in intelligensie.
Tegnologie ontwikkel vinnig en kunsmatige intelligensie verras ons daagliks. Maar kan ’n rekenaar ooit vir God oortref in kennis, wysheid of mag? Lees hier.
Is ’n slim masjien ook ’n wyse een? Is intelligensie en wysheid dieselfde? Lees hier wat die Bybel daaroor sê en wat ware wysheid is.
In Romeine 12:2 lees ons dat ons nie gelyk aan die wêreld moet word nie, maar vernuwe word. Lees hier hoe die Christen kunsmatige intelligensie moet gebruik.
Ons kan AI byvoorbeeld gebruik om ons met Bybelstudie te help. Lees hier hoe jy dit veilig kan doen, en watter beginsels Psalm 24 ons daaroor gee.
Elke mens het vrye wil ontvang, en dan kan ons dalk soos Moses twyfel. Wat beteken dit vir die besluite wat jy rakende die gebruik van KI maak? Lees hier.