Wat sê jou lewensuitkyk van jou bekommernis?
Ondersoek uit Matteus hoekom jy jou nie oor jou lewensorge moet bekommer nie.
Ondersoek uit Matteus hoekom jy jou nie oor jou lewensorge moet bekommer nie.
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.