Hou só vas aan die Here op die regte lewenspad
Wat moet ek doen as ek op die verkeerde pad is? Hoe weet ek dis die verkeerde pad? Lees hier hoe jy jou lewe kan ontleed en na God toe kan draai.
Wat moet ek doen as ek op die verkeerde pad is? Hoe weet ek dis die verkeerde pad? Lees hier hoe jy jou lewe kan ontleed en na God toe kan draai.
Kruispad kyk na die ses bedes in die Onse Vader, wat ons leer bid, en wat ons van elkeen van hierdie bedes moet verstaan, sodat dit ons gebedslewe kan versterk.
In die eerste bede van die Onse Vader leer ons tot Wie ons bid en hoe ons sy Naam as heilig moet ag.
Kruispad kyk na die tweede en derde bedes van die Onse Vader. Lees hier hoe dit betrekking het op hoe ons as burgers van God se koninkryk moet lewe.
Wat beteken dit as jy in gebed vir jou “daaglikse brood” vra? Lees hier wat dit beteken vir hoe ons moet bid.
Elkeen van ons het in sonde teen God oortree, en daarom moet ons om vergifnis smeek. En, dan moet jy hierdie vergifnis ook aan ander bewys. Lees hier wat ons van die Onse Vader se vyfde bede leer.
Wanneer ons vra om nie in versoeking te kom nie, moet ons mooi verstaan wat dit beteken én wat dit nie beteken nie.
Jesus sê: “Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien”. Ons kyk wat hierdie woorde beteken.
Voel jy soms of jy van die gebroke wêreld wil weghardloop? Gaan dan weer die opdrag in Matteus 5 na dat Christene die sout van die aarde en lig vir die wêreld moet wees.
In die gelykenis van die twee fondamente sien ons hoe belangrik dit is om die fondament van ons lewe op die regte manier te bou. Maak Jesus Christus jou fondament.