Jesus gee die opdrag: Kom tot bekering!
In Matteus 4:17 lees ons: “Bekeer julle, want die koninkryk het naby gekom!” Lees hier wat dit beteken dat die koninkryk naby gekom het.
In Matteus 4:17 lees ons: “Bekeer julle, want die koninkryk het naby gekom!” Lees hier wat dit beteken dat die koninkryk naby gekom het.
Mens kan nie ander mense dissipels maak nie, of ware dissipelskap uitleef, as jy nie weet watter eienskappe ’n dissipel moet hê nie. Lees hier.
Hoekom was dit nodig om ’n dissipel in Judas se plek te kry? Lees hier meer oor hoekom Judas vervang is en wat ons van Mattias weet.
Matteus 6:33 leer ons dat ons as gelowiges eers die koninkryk van God moet soek. Lees hier wat dit beteken.
Matteus 5 se saligsprekinge vertel ons van die geluk en seën wat God aan ons skenk. Dit is die ware geluk wat ons as ’n gawe van God ontvang.
Ons kyk na die gelykenis van die tien meisies en hul lampe in Matteus. Lees hier hoe jou lewe lyk as jy altyd lewe asof die bruidegom op pad is.
Weet jy wat dit beteken om te evangeliseer? Kruispad kyk na die beginsels wat ons in die Bybel oor evangelisasie kry.
Deur Jesus se kruisdood is ons as gelowiges met God versoen en so het ons sy erfgename geword. Lees hier oor wat die saligsprekinge oor ons erfenis, waarmee God ons seën, sê.
In Matteus en Lukas kry ons die bevele om ons nie oor aardse dinge te bekommer nie. Ons moet eerder na die koninkryk van die Here soek – dan sal die Here ons ryklik seën – na liggaam én siel.
Dié muntstukke verwys na die gawes wat ons ontvang het. Oordink in hierdie Bybelstudie die gelykenis en hoe jy jou gawes kan gebruik om ’n goeie rentmeester te wees.