Tagged: nuwejaarsvoornemens

Seënwense vir die nuwe jaar

Hier is 10 seënwense uit die Bybel wat jy aan jou vriende en familie kan stuur om hulle ’n opregte voorspoedige nuwe jaar toe te wens.