Hoe gebruik predikante die oorspronklike Bybeltale?
Het jy al gewonder hoekom predikante die oorspronklike tale van die Bybel bestudeer? Ds. Werner Brotherton vertel ons hoe dié brontale gebruik word.

Die verkondiging van die Woord nie verander of aangepas kan word nie. Lees hier hoekom.