Werk en rus, alles in diens van die Here
Wanneer ons rus het ons weer nuwe krag om te gaan werk. Maar, om regtig ons krag te herwin, moet ons in die Here rus. Lees hier wat dit beteken.

Net soos die Israeliete word ons ook gewaarsku: Moenie agterbly nie, hou vol tot die einde toe!