Trek jou sonde soos vuil klere uit
Bekering is nie ’n eenmalige proses nie. Jy moet jou daagliks voor God bekeer, net soos jy daagliks skoon klere aantrek. Lees hier hoe God jou help om die nuwe mens aan te trek.

In Jesaja kan ons sien hoe God se liefde staande bly al verwerp sy volk Hom. Só is sy liefde vir ons ook. Hy bly altyd getrou.