Jesus se lewe én sterwe is vir ons
Met die viering van Jesus se geboorte, moet ons ook aan sy dood en opstanding dink. Lees hier oor die Seun as Verlosser wat God aan ons gegee het.
Met die viering van Jesus se geboorte, moet ons ook aan sy dood en opstanding dink. Lees hier oor die Seun as Verlosser wat God aan ons gegee het.
Die Here gee ons die opdrag om nie te treur soos dié sonder hoop nie. Die ewige lewe is ons troos. Lees hier hoe ons ook getroos kan wees deur wat na afsterwe met ’n mens gebeur.