Leesplan: Bybeldagboek vir Paasfees
Gebruik ‘n week se stiltetyd om te lees en te oordink wat Christus se kruisiging vir jou beteken.
Gebruik ‘n week se stiltetyd om te lees en te oordink wat Christus se kruisiging vir jou beteken.
Hier is vir jou ’n opsomming van die leesplanne wat beskikbaar is – kies die een wat die beste by jóú pas.
Aanvaar die uitdaging en lees saam met miljoene Christene wêreldwyd die Bybel met behulp van die E100-Bybelleesplan.