Lewe in die wete van jou ewige toekoms
Die dood voel soms soos ’n einde. Maar vir gelowiges is dit nie. Jou lewe het ’n bestemming, en jou toekoms is veilig en seker in Hom.
Die dood voel soms soos ’n einde. Maar vir gelowiges is dit nie. Jou lewe het ’n bestemming, en jou toekoms is veilig en seker in Hom.
In Genesis 22:1-19 lees ons van Abraham wat stap, met ’n donkie as pakdier, om sy seun te gaan offer. Ook Jesus is jare later op ’n donkie. Lees hier meer.
Lees hier meer oor hoekom Abraham ’n tamariskboom geplant het – as bevestiging van die ewige God op wie se beloftes ons kan vertrou.
Waaraan dink jy as van die gebeure op berg Moria, waar Abraham sy seun moet offer, lees? Lees hier hoe dit ons moet herinner dat God ook ’n Plaasvervanger vir ons gestuur het.
Die verbond wat God met Abraham gesluit het vind in Genesis reeds plaas. Lees meer oor dié verbond en hoe dit vandag op ons van toepassing is.