Die Bybel oor inkomste-ongelykheid
Suid-Afrika het die hoogste ongelykheid tussen die inkomste van ryk en arm mense in die wêreld. Lees hier wat die Bybel oor inkomste-verskille sê.

Is jy onseker oor hoekom ons gee en hoe ons moet gee? Daar is twee beginsels waarvolgens ons moet gee: nabyheid en noodsaaklikheid.