Is jy besig om hoop te verloor?
’n Ysblokkie wat smelt. ’n Doodloopstraat. ’n Uurglas wat leegloop. ’n Tikkende tydbom. Beskryf dit hoe jý voel? Onthou die woorde van Psalm 37:4-5.

Kruispad gee leidrade om jou in die soektog na die skat van vreugde te by te staan.