Rus en vrede onder Christus se juk
Jesus Christus, die Prins van Vrede, het self geen vrede op aarde gehad nie, sodat ons vrede mag hê. Lees hier hoe ons na Hom toe kan gaan vir rus.
Jesus Christus, die Prins van Vrede, het self geen vrede op aarde gehad nie, sodat ons vrede mag hê. Lees hier hoe ons na Hom toe kan gaan vir rus.
Ons weet nie wat more inhou nie, maar God doen. Ons moet ons beywer om onder die wil van God te lewe. Lees hier meer.
Wanneer Israel deur die woestyn trek, dink hulle dat Moses vir hulle moet sorg. Lees hier hoekom ons soos die volk kan én moet ons vertroue in God plaas.
As die toekoms oorweldigend voel, onthou: God is reeds daar. Hy ken elke dag wat voorlê en gee vir jou genoeg genade vir vandag. Lees meer hier.
In 1 Konings lees ons hoe Elia vir God vra om sy lewe te neem. Ons lees egter ook hoe God hom bemoedig. Lees hier hoe God op die regte tyd gee wat ons benodig.
As jy onseker voel of daar vir jou ’n toekoms in jou land is, skep moed uit dié verhaal van God se volk in Jeremia. Lees hier.
Wanneer dit gaan oor versekering en geloof, kom dié vraag: Beteken dit dat ek nie genoeg op die Here vertrou as ek versekering het nie? Kry hier kry riglyne uit die Bybel.
In Matteus en Lukas kry ons die bevele om ons nie oor aardse dinge te bekommer nie. Ons moet eerder na die koninkryk van die Here soek – dan sal die Here ons ryklik seën – na liggaam én siel.
Wanneer daar ’n bekommernis is wat aan jou knaag en maak dat jy jou naels kou, lees hier wat die Bybel ons in Filippense 4 beveel.
Ondersoek uit Matteus hoekom jy jou nie oor jou lewensorge moet bekommer nie.