Laat jou geloof groei
Geloof wat groei, is ware lewende geloof. Die Here leer ons in 2 Petrus 1:5-7 hoe ’n mens se geloof groei. Hy leer ons ook wat elkeen, ook jy, kan doen om jou geloof te laat groei.
Geloof wat groei, is ware lewende geloof. Die Here leer ons in 2 Petrus 1:5-7 hoe ’n mens se geloof groei. Hy leer ons ook wat elkeen, ook jy, kan doen om jou geloof te laat groei.
In Sagaria se visioen word die hoëpriester deur Satan aangekla dat sy klere vuil is. Die Here wys hom egter genade en trek vir hom feesklere aan. Wat kan ons hieruit leer?
Bekering is nie ’n eenmalige proses nie. Jy moet jou daagliks voor God bekeer, net soos jy daagliks skoon klere aantrek. Lees hier hoe God jou help om die nuwe mens aan te trek.