Geregtigheid en liefde by die kruis
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
In hierdie artikel gee Kruispad Bybelse riglyne vir wanneer oorloë en millitêre optredes geregverdig is.
Die Saligsprekinge in Matteus sê dat die een wat honger en dors na geregtigheid geseënd is. Lees hier hoe Christus die geregtigheid is waarna ons moet smag.
In hierdie artikel leer ons wat bedoel word met die vryspraak deur God as borsharnas. Wat is dit, en hoe gebruik ons dit? Lees hier.