Die Heilige Gees verander jou hart
Hier is 12 verse wat wys hoe anders ’n gelowige se hart is. Jy kan jou eie hart hieraan ondersoek.
Hier is 12 verse wat wys hoe anders ’n gelowige se hart is. Jy kan jou eie hart hieraan ondersoek.
In Jesaja kan ons sien hoe God se liefde staande bly al verwerp sy volk Hom. Só is sy liefde vir ons ook. Hy bly altyd getrou.
Glo jy in die gekruisigde, maar ook opgestane Here wat in jou plek kom sterf het, sodat jy weer kan lewe?