Geregtigheid en liefde by die kruis
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
Pilatus gee die mense ’n keuse om Jesus of Barabbas vry te laat. Lees hier wat dié keuse oor ons elkeen se sondige natuur en God se genade wys.
Hoekom sou Jesus swaarkry kies as daar vir Hom ’n uitkoms was, soos waarvoor Hy bid. Lees hier wat die kruis ons van gehoorsaamheid leer.
Besef opnuut wat die kruis oor God se raadsplan wys. Lees hier wat dit beteken dat die kruis deel van God se plan is, lank vooruit verkondig.
Lees hier hoe ’n stukkie brood Judas se as die verraaier aanwys, die Skrif vervul, én dit op Jesus verheerliking se uitspeel.