Vind vandag troos in die ewige lewe
Het jy geweet dat jou belydenis van die ewige lewe vir jou onmiddellike hoop, troos en verligting kan gee? Onthou dit in tye wat jy regtig moeg gelewe is.
Het jy geweet dat jou belydenis van die ewige lewe vir jou onmiddellike hoop, troos en verligting kan gee? Onthou dit in tye wat jy regtig moeg gelewe is.
Ondersoek uit Matteus hoekom jy jou nie oor jou lewensorge moet bekommer nie.
Wanneer spanning, moedeloosheid en stres ons beetkry en wil onderkry, moet ons veral nugter bly. Lees hier wat die Bybel jou hieroor leer.
Is daar ’n bekommernis wat aan jou knaag en maak dat jy jou naels kou? Lees hier wat die Bybel beveel.
Is jy bekommerd oor die land? Lewe jy in spanning? Onthou: God is in beheer!
Weet jy wat die hoop van ’n gelowige is? Doen hierdie Bybelstudie om te sien wat die Bybel ons van hoop leer.
Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.
’n Ysblokkie wat smelt. ’n Doodloopstraat. ’n Uurglas wat leegloop. ’n Tikkende tydbom. Beskryf dit hoe jý voel? Onthou die woorde van Psalm 37:4-5.
Hier is 15 teksverse om jou moed in te praat vir vir moeilike tye wat voor jou lê.
Stel soos Dawid jou vertrou doelbewus in die Here. Dan sal jy weet na wie toe om te vlug wanneer ’n krisis opduik.