Kry nuwe perspektief om sinvol te lewe
In Psalm 90 leer ons dat ons tyd op aarde nie onbeperk is nie. In plaas daarvan om jou tyd gejaagd te gebruik, gebruik dit sinvol.
In Psalm 90 leer ons dat ons tyd op aarde nie onbeperk is nie. In plaas daarvan om jou tyd gejaagd te gebruik, gebruik dit sinvol.
Elke mens het vrye wil ontvang, en dan kan ons dalk soos Moses twyfel. Wat beteken dit vir die besluite wat jy rakende die gebruik van KI maak? Lees hier.
Die Here gee opdragte vir sy tabernakel, soos dat daar altyd 12 brode vertoon sal word. Lees hier daaroor, en hoe hierdie brood gewys het na Jesus Christus.
Lees hier hoe God jou vir jou roeping versterk, net soos Hy op berg Horeb vir Moses, Israel en Elia versterk het.
In die verbond met Moses word die volk gemaan om volgens God se eise te leef. Dié eise word in die 10 gebooie saamgevat. Lees van die Sinaïtiese verbond hier.