Lewe in die wete van jou ewige toekoms
Die dood voel soms soos ’n einde. Maar vir gelowiges is dit nie. Jou lewe het ’n bestemming, en jou toekoms is veilig en seker in Hom.
Die dood voel soms soos ’n einde. Maar vir gelowiges is dit nie. Jou lewe het ’n bestemming, en jou toekoms is veilig en seker in Hom.
In Matteus 14 lees ons hoe Jesus en dan Petrus op die water loop. Lees hier wat ons daaruit leer oor vertroue op God.
Met ons oog op Christus se wederkoms, moet ons gasvry teenoor mekaar wees. Lees hier wat presies 1 Petrus 4:9 beteken en wat dié gasvryheid behels.
Petrus noem Jesus “die Christus, die Seun van die lewende God”. Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor Jesus Christus vertel.
Geloof wat groei, is ware lewende geloof. Die Here leer ons in 2 Petrus 1:5-7 hoe ’n mens se geloof groei. Hy leer ons ook wat elkeen, ook jy, kan doen om jou geloof te laat groei.