Die Heilige Gees woon in jou
Party dae voel dit of jy alles self moet dra. Pinkster leer ons anders: God is nie net by jou nie, deur sy Heilige Gees is Hy in jou. Jy is nooit alleen nie.
Party dae voel dit of jy alles self moet dra. Pinkster leer ons anders: God is nie net by jou nie, deur sy Heilige Gees is Hy in jou. Jy is nooit alleen nie.
Lees hier oor die verband tussen die Pinksterfees in die Ou Testament en die uitstorting van die Heilige Gees in die Nuwe Testament.
Kruispad kyk na wat ons kan leer uit die ooreenkomste tussen die Oesfees in die Ou Testament en die Pinksterfees in die Nuwe Testament.
In Handelinge lees ons van die tyd tussen Jesus se opstanding en die uitstorting van die Heilige Gees. Net soos Jesus vir die dissipels sĂȘ om te wag, moet ons ook leer om te wag.
Kruispad kyk na hoe die uitstorting van die Heilige Gees op Pinkster vandag in ons lewens lyk.