God gee ons die ewige tyd
Voel dit soms of tyd jou vasdruk? Die Bybel sê daar is meer as net hierdie lewe. Leer uit Prediker en die Opstanding hoe Jesus die mag van tyd gebreek het.
Voel dit soms of tyd jou vasdruk? Die Bybel sê daar is meer as net hierdie lewe. Leer uit Prediker en die Opstanding hoe Jesus die mag van tyd gebreek het.
Tyd, lewe en die ewigheid is waaroor die Prediker in hierdie deel geskryf het. Lees wat die Heilige Gees vir ons deur Prediker oor hierdie belangrike dinge sê.
Ons wonder dikwels soos die Prediker waarom ons alles doen, as dit dan alles tevergeefs is. Maar Jesus Christus het alles nuut kom maak. Lees hier waarom jy moet werk.
Dwarsdeur die Bybel leer ons dat God ons geskep het om Hom in alles te verheerlik. Prediker fokus op een spesifieke manier waarop ons dit doen: wanneer ons, ons lewens in die Here geniet!