Hoekom moet jy die Here vrees?
In Spreuke 1:7 lees ons dat kennis begin met vrees van die Here. Lees hier hoe dié twee woorde bymekaarkom, en hoekom hierdie vrees goed is.
In Spreuke 1:7 lees ons dat kennis begin met vrees van die Here. Lees hier hoe dié twee woorde bymekaarkom, en hoekom hierdie vrees goed is.
Die Here leer ons hoe om die pad van wysheid te stap – ons moet let op ons harte, monde, oë en voete. Lees hier wat ons in Spreuke 4 daaroor leer.
Ons kry raad uit die wysheidboek Spreuke vir hoe om besluite te neem en ’n doelgerigte lewe volgens God se wil te leef.