Só is ek ’n ware vriend vir ander
In Spreuke kry ons baie raad vir hoe ons as vriende moet optree. Laat dit ons inspireer om ’n goeie vriend te wees juis omdat Jesus vir ons so ’n Vriend is.
In Spreuke kry ons baie raad vir hoe ons as vriende moet optree. Laat dit ons inspireer om ’n goeie vriend te wees juis omdat Jesus vir ons so ’n Vriend is.
Die mense met wie jy die meeste tyd deurbring, vorm jou karakter, jou keuses en selfs jou geloof. Daarom sê Spreuke: Kies jou vriende met wysheid.
God gee nie vir ons vriende net vir geselskap nie. Hy gebruik hulle om ons geloof te vorm en ons al hoe meer soos Christus te maak.
Ware vriendskap maak nie of sonde nie bestaan nie. Dit hanteer sonde eerlik en kies om nie iemand se verlede teen hom te gebruik nie.
Lees waarvoor die Here die vrou gemaak het, en hoe jy jou tot die Bybel kan wend om te leer hoe om regtig ’n vrou van die Bybel te word.
Weet jy as Christen waarna om te soek in ’n vrou? Lees hierdie riglyne wat die Bybel gee oor hoe ’n Goddelike vrou moet lyk.
Ons lees in 1 Konings van Salomo wat die Here vra vir ’n hart wat luister. Wat beteken dit, en hoekom moet ons ook daarvoor vra?
In Spreuke 30 kry ons die spreuke van Agur wat besef dat die mens nie wys genoeg is om alles oor God te verstaan nie. Lees hier wat ons by hom leer.
In Spreuke 3 sien ons die sleutel om met wysheid te leef. Laat dit jou help om jou voornemens te stel. Lees hier.
Wat is die belangrikste in jou lewe? Lees hier wat Wysheid ons in Spreuke leer, en hoe ons dit in ons lewens moet toepas.