Vriendskap krap nie elke fout oop nie
Ware vriendskap maak nie of sonde nie bestaan nie. Dit hanteer sonde eerlik en kies om nie iemand se verlede teen hom te gebruik nie.
Ware vriendskap maak nie of sonde nie bestaan nie. Dit hanteer sonde eerlik en kies om nie iemand se verlede teen hom te gebruik nie.
In sy genade gee die Here vir ons ware vriende, vriende wat nader as ’n familielid kan wees. Leer meer oor die liefde van ’n hegte vriendskap.
Vriende is ’n groot gawe in ons lewens. Dis egter belangrik dat ons moet weet watter eienskappe ’n goeie vriend maak en hoe om ’n toksiese vriendskap raak te sien.
Wil jy weet hoe om ’n ware vriend te wees? Volg Jesus se voorbeeld.