Wie kry toegang tot jou hart?
Die stemme waarna jy vandag luister, bepaal dikwels wie jy môre word. Wie vorm jou hart? Lees hier hoekom jy jou nie met die semels moet meng nie.
Die stemme waarna jy vandag luister, bepaal dikwels wie jy môre word. Wie vorm jou hart? Lees hier hoekom jy jou nie met die semels moet meng nie.
In 1 Korintiërs 7 praat Paulus, wat nooit getroud was nie, oor die huwelik. Lees hier wat hy sê, én hoekom ons God altyd eerste moet plaas.
Uit die 27 boeke in die Nuwe Testament is 21 briewe. Lees hier hoekom briewe so belangrik in die Bybelse tyd was en steeds is.
In 1 Korintiërs 16:13 kry ons vier opdragte – lees hier hoe dié opdragte ons die bemoediging gee om teen geestelike gevare vas te staan.
In 1 Korintiërs 6:20 lees ons dat ons God met ons liggame moet verheerlik. Lees hier hoe jou lewe moet lyk omdat jou liggaam as Christen ’n tempel van die Heilige Gees is.