Nóú is die regte tyd!
God skenk sy genade aan ons, maar ons moenie wag om daarop te reageer nie. Lees hier hoe om vandag God se genade in geloof te ontvang.
God skenk sy genade aan ons, maar ons moenie wag om daarop te reageer nie. Lees hier hoe om vandag God se genade in geloof te ontvang.
Al voel jy alleen, of al is jy fisies alleen, kan jy weet God jou Vader is altyd by jou. In 2 Korintiërs 1:3-4 sien ons hoe God ons in moeilike tye troos.
In 2 Korintiërs 3 lees ons hoe Paulus se gesag ondermyn is, en hy die gemeente sy aanbevelingsbrief noem. Lees hier hoe dit op jou van toepassing is.
Besef jy werklik watter belofte van God jy in die seëngroet van 2 Korintiërs 13:13 ontvang? Neem dié belofte elke Sondag aan.
In Paulus se tweede brief aan die Korinte leer ons vyf aspekte van bekering en sien hoe om ’n lewe van bekering te lei.