God se heiligheid in die brandende bos
Leer uit die verhaal van Moses en die brandende bos meer oor God se heiligheid, en wat dit beteken as ons heilig genoem word.
Leer uit die verhaal van Moses en die brandende bos meer oor God se heiligheid, en wat dit beteken as ons heilig genoem word.
In die eerste bede van die Onse Vader leer ons tot Wie ons bid en hoe ons sy Naam as heilig moet ag.
Die wêreld mag dalk vol vrese wees, maar as kinders van God moet ons nie ander mense vrees nie, maar vir God.