Maria se lied en Bybelse moederskap
In sy onverdiende guns het God vir Maria gekies om sy Seun in hierdie wêreld te bring en groot te maak. In Lukas 1:46-55 jubel Maria oor God se ontferming.