Alles gebeur volgens God se plan
Besef opnuut wat die kruis oor God se raadsplan wys. Lees hier wat dit beteken dat die kruis deel van God se plan is, lank vooruit verkondig.
Besef opnuut wat die kruis oor God se raadsplan wys. Lees hier wat dit beteken dat die kruis deel van God se plan is, lank vooruit verkondig.
Ons saai, maar dink nie altyd dat daar iets gebeur nie. Lees hoe die gelykenis van die saad wat “self” groei ons leer om geduldig te bly.
Sara het jare gewag voor sy Isak in die wêreld gebring het. Lees hier hoe sy lag van ongeloof en dan van vreugde, en ons leer hoe alles vir God moontlik is!
Lees hier meer oor hoekom Abraham ’n tamariskboom geplant het – as bevestiging van die ewige God op wie se beloftes ons kan vertrou.
Is jy versigtig om planne te maak vir hierdie jaar? Dan is dit tyd om terug te keer na wat werklik saak maak en jouself af te vra wat God van jou verwag.
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.