Dink waaroor jy bid
Bid jy gedagteloos of doen jy ’n opregte gebed vir die kos op jou tafel? Deur Dinand Zwemstra.
Bid jy gedagteloos of doen jy ’n opregte gebed vir die kos op jou tafel? Deur Dinand Zwemstra.
Vele Christene stroom met goeie bedoelings na die sendingveld, maar vir baie kort periodes en dikwels sonder voldoende opleiding.
God wil saam met jou die toekoms tegemoetloop. Wil jy Hom by jou hê op jou lewensreis? Lees hier wat Moses in Eksodus antwoord.
Hier is 10 seënwense uit die Bybel wat jy aan jou vriende en familie kan stuur om hulle ’n opregte voorspoedige nuwe jaar toe te wens.
Van vandag af begin Kruispad die storie van Kersfees lees. Sluit by ons aan vir ‘n 7 dag-leesplan.
Jy kan enige van hierdie foto’s gebruik as jou cover-foto op Facebook. Regsklik en “save image as” om dit op jou rekenaar of foon te stoor en laai dit dan op jou Facebook op....
Vanuit Duitsland antwoord Dr. Victor E. d’Assonville al Kruispad se vrae rondom die Reformasie.
Wat staan ons te doen? Deel ons in die pret, of verwerp ons die viering van Halloween? Elke gelowige moet oor die saak besin en self vanuit die Skrif ‘n besluit neem.
Daar is heelwat Reformatore wat bekend is aan ons, maar ken jy dié verhale?
Hervormingsdag is 31 Oktober. Weet jy wat dié dag beteken?