Lewe doelgerig volgens Spreuke
Ons kry raad uit die wysheidboek Spreuke vir hoe om besluite te neem en ’n doelgerigte lewe volgens God se wil te leef.
Ons kry raad uit die wysheidboek Spreuke vir hoe om besluite te neem en ’n doelgerigte lewe volgens God se wil te leef.
’n Klein dogtertjie se getuienis bring ’n sondaar tot bekering. Hoe onbelangrik jy ookal voel, jy kan ’n verskil maak.
1 Petrus 4:8 gee ons die opdrag om mekaar lief te hê én leer ons hoe om in liefde saam te leef.
Ons kyk na die tradisies rondom Kersfees; en probeer dan eindelik bepaal of ’n mens Kersfees moet vier; en indien wel, hoe ’n gelowige se Kersvieringe moet lyk.
Petrus noem Jesus “die Christus, die Seun van die lewende God”. Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor Jesus Christus vertel.
Bestudeer deur hierdie Bybelstudie die profesieë oor Jesus Christus in die Ou Testament en die vervullings daarvan in die Nuwe Testament.
Besef jy wat dit beteken dat Jesus sê dat Hy die ingang vir die skape is? Leer opnuut hoe Jesus Christus die enigste ingang tot die ware lewe is.
Die Bybel gee ons die opdrag om altyd bly te wees. Selfs al gaan jy nou deur ’n moeilike tyd kan die Kersfeesboodskap jou help om opnuut vreugde te vind.
Brahm Robinson ondersoek wie die Engel van die Here is, waar ons van Hom lees en wat dit beteken.
Lees en oordink dié gedeeltes vir vyf dae voor Kersfees.