Geseënde Kersfees
As jy dié jaar die Kersgroet gebruik wéét dat jy elke keer die Evangelie verkondig.
As jy dié jaar die Kersgroet gebruik wéét dat jy elke keer die Evangelie verkondig.
Raak weer bewus van hoe wonderlik die Bybel in jou hand is, en dat jy moet aandag gee aan wat die Woord van God jou leer.
Hoe weet jy dat wat jy lees reg en waar is? Kruispad kyk na verskillende teksverse om te sien wat die Bybel oor die Skrif sê.
Hoe moet jy antwoord as iemand sê dat jy lewe moet spreek en negatiewe sinne moet vermy? Ds. Jan-Louis Lee kyk wat die Skrif daarvan sê.
Ontdek wat 2 Timoteus 3:16-17 beteken wanneer dit sê dat die hele Skrif deur God ingegee is.
Ds. Werner Brotherton kyk na drie opsies en praat oor die beste manier om die Bybel aan ons kinders oor te dra.
Een van die vyf Skrifbeginsels wat tydens die Reformasie ontstaan het is sola Scriptura. Hier is wat die Bybel, as enigste waarheid, in ons daaglikse bestaan vir ons beteken.
Leer hoe en hoekom jy gelykenisse moet gebruik om die Woord beter te verstaan.
Uit die gelykenis van die arm man Lasarus en die ryk man word ons met ’n belangrike vraag gekonfronteer: Hoekom glo jy?
Met die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar kry jy kans om jou lewe te evalueer: Is jou saak met die Here reg?