Vertrou altyd op God se beloftes
Hou jy vas aan God se beloftes omdat jy Hom vertrou, of omdat jy bang is? God is altyd in beheer. Jy kan in geloof op Hom vertrou.
Hou jy vas aan God se beloftes omdat jy Hom vertrou, of omdat jy bang is? God is altyd in beheer. Jy kan in geloof op Hom vertrou.
In Markus lees ons dat Jesus sy dissipels vermaan as hulle kinders van hom weghou. Kruispad kyk na God se beloftes aan verbondsgesinne.
Kruispad kyk na die twee verbonde, die werkverbond en die genadeverbond en wat dit vandag vir ons beteken.
God se kinders kan staatmaak op sy beloftes. Kruispad kyk na 10 beloftes wat God in die Bybel aan gelowiges gee.
Weet jy wat die persoonlike betekenis van jou doop is? In hierdie Bybelstudie kyk ons na wat die doop vir jou lewe beteken.
Net soos die Israeliete word ons ook gewaarsku: Moenie agterbly nie, hou vol tot die einde toe!
Wanneer laas het jy gedink oor hoe jy bid? Lees hier watter riglyne die Bybel gee vir hoe jou gebed moet klink.
Is jy senuweeagtig om voor ander mense te bid? Volg hierdie riglyne om jou te help én kyk na Kruispad se 10 vinnige wenke om hardop te bid.
Ons kan net bid tot God die Vader omdat Jesus vir ons as Middelaar intree, soos wat Moses in Eksodus vir die volk ingetree het.
Gebed is nie een van die geestelike wapens wat God vir ons in ons geestelike stryd gee nie, maar ondersteun elke deel van die wapenrusting. Lees hier wat die plek van gebed in ons geestelike wapenrusting is