Hoekom verskil die vier evangelies?
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.
Die Messias word verwag as ‘n sterke God, wie se heerskappy vredevol, onbegryplik, wys en liefdevol is.
’n Ysblokkie wat smelt. ’n Doodloopstraat. ’n Uurglas wat leegloop. ’n Tikkende tydbom. Beskryf dit hoe jý voel? Onthou die woorde van Psalm 37:4-5.
Is Melanchthon dalk vir jou onbekend? Jy kan hier lees oor die groot rol wat hy in die Reformasie gespeel het.
Daar is nog ‘n Duitse Martin wat ‘n groot rol in die Reformasie gespeel het. Lees hier van Bucer se merkwaardige invloed op Calvyn.
Die Franse reformator Calvyn se lewe word gekenmerk deur vlugte om gespaar te bly en ‘n onwrikbare geloof in God se Woord.
Martin Luther het 500 jaar gelede ‘n groot impak op die kerk gehad. Lees hier van sy invloed op die Reformasie.
Hier is 15 teksverse om jou moed in te praat vir vir moeilike tye wat voor jou lê.
Verstaan ons werklik wat dit beteken wanneer ons ’n belofte aan God maak? Lees hier hoekom jy dit baie ernstig moet opneem.
God roep ons om in die geloofstryd ons volle wapenrusting aan te trek. Lees hier wat dit beteken en hoe ons dit moet doen.