Wêreldvrede is ‘n opdrag
Ons wonder dikwels of daar ooit wêreldvrede sal wees. Vrede, ook wêreldvrede begin in jou verhouding met God en kring dan uit. Lees hier oor God se opdrag.
Ons wonder dikwels of daar ooit wêreldvrede sal wees. Vrede, ook wêreldvrede begin in jou verhouding met God en kring dan uit. Lees hier oor God se opdrag.
Wanneer jy die roeping ervaar, reageer dadelik. Kruispad wys jou stap-vir-stap hoe om ‘n uitreik te begin.
Toets jou kennis met hierdie blokraaisel oor die Heilige Gees.
Hierdie vier bekende verse word dikwels verkeerd aangehaal. Lees hier meer.
Ons praat so maklik saam met die groep wanneer iemand ’n verkeerde of skandelike ding gedoen het. Hoe kan ons optree om Jesus Christus se gesindheid te vertoon?
Vir die Christen beteken ‘n gebalanseerde lewe dat jy ook tyd maak om alleen saam die Here en sy Woord deur te bring. Lees hier hoe.
Wat doen jy met die een lewe wat jy gekry het? Hier is wat Simson gedoen het.
Wat kan ons uit die Bybel oor die waarheid van genadegawes leer?
Kruispad gee leidrade om jou in die soektog na die skat van vreugde te by te staan.
Opsoek na ‘n teksvers oor ‘n spesifieke tema? Kyk net hier.