30 Dae in die Psalms
Die Psalms is opgedeel volgens temas dat jy almal in 30 dae kan lees én kan afmerk waar jy trek.
Die Psalms is opgedeel volgens temas dat jy almal in 30 dae kan lees én kan afmerk waar jy trek.
’n Prioriteitslys kan jou help om jou lewe ten volle te geniet.
Wil jy weet hoe om ’n ware vriend te wees? Volg Jesus se voorbeeld.
Hoe weet jy of jou kerk aan die Woord getrou is?
Sommige sê dat wonderwerke net in die Bybelse tyd plaasgevind het en ander sê dit kom vandag nog voor. Wie is reg?
Wanneer die Woord van God gelees word kom mense tot geloof.
Jy kan hierdie skakels gebruik om oulike tydskrifte of artikels te gaan lees.
Volg hierdie maklike wenke elke dag om geld te spaar.
Dwarsdeur die Bybel leer ons dat God ons geskep het om Hom in alles te verheerlik. Prediker fokus op een spesifieke manier waarop ons dit doen: wanneer ons, ons lewens in die Here geniet!
Geniet dié leesplan met twee weke se daaglikse gebede uit die Bybel.