Kategorie: Hulp

Hoop is Christus!

Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.

Is jy besig om hoop te verloor?

’n Ysblokkie wat smelt. ’n Doodloopstraat. ’n Uurglas wat leegloop. ’n Tikkende tydbom. Beskryf dit hoe jý voel? Onthou die woorde van Psalm 37:4-5.

Sê nee vir versoeking

Elke dag kry ons met beproewings te doen. Dis nie altyd ’n groot keuse of besluit nie, maar wel keuses wat vertel van Wie of wat jou lewe beheer. Hoe neem jy die regte besluit?