Laat jou geloof groei
Geloof wat groei, is ware lewende geloof. Die Here leer ons in 2 Petrus 1:5-7 hoe ’n mens se geloof groei. Hy leer ons ook wat elkeen, ook jy, kan doen om jou geloof te laat groei.
Geloof wat groei, is ware lewende geloof. Die Here leer ons in 2 Petrus 1:5-7 hoe ’n mens se geloof groei. Hy leer ons ook wat elkeen, ook jy, kan doen om jou geloof te laat groei.
Hou jy vas aan God se beloftes omdat jy Hom vertrou, of omdat jy bang is? God is altyd in beheer. Jy kan in geloof op Hom vertrou.
Gebed is nie een van die geestelike wapens wat God vir ons in ons geestelike stryd gee nie, maar ondersteun elke deel van die wapenrusting. Lees hier wat die plek van gebed in ons geestelike wapenrusting is
Kruispad kyk na hoe die uitstorting van die Heilige Gees op Pinkster vandag in ons lewens lyk.
Dis soms moeilik om nie opstandig te raak teen ‘n regering wat God ontken nie. Lees hier wat God van jou verwag.
Kom ons gaan die laaste 18 uur van Jesus se lewe deur en kyk na al die onreëlmatighede wat plaasgevind het tydens die ses verhore.
Die grootste en bekendste hoofstuk oor die liefde is seker 1 Korintiërs 13. Elkeen van die aspekte wat daarin genoem word wys op die rykdom van God se liefde. Beantwoord hierdie 15 vrae en beoordeel jou eie liefde.
Ondersoek uit Matteus hoekom jy jou nie oor jou lewensorge moet bekommer nie.
In Lukas 2 en Matteus 1 kan jy van die geboorte van Jesus lees. Hier is ‘n weergawe
Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.