Jesus Christus is die Ingang
Besef jy wat dit beteken dat Jesus sê dat Hy die ingang vir die skape is? Leer opnuut hoe Jesus Christus die enigste ingang tot die ware lewe is.
Besef jy wat dit beteken dat Jesus sê dat Hy die ingang vir die skape is? Leer opnuut hoe Jesus Christus die enigste ingang tot die ware lewe is.
Ontdek wat 2 Timoteus 3:16-17 beteken wanneer dit sê dat die hele Skrif deur God ingegee is.
Leer hoe en hoekom jy gelykenisse moet gebruik om die Woord beter te verstaan.
Uit die gelykenis van die arm man Lasarus en die ryk man word ons met ’n belangrike vraag gekonfronteer: Hoekom glo jy?
Met die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar kry jy kans om jou lewe te evalueer: Is jou saak met die Here reg?
In die gelykenis van die twee fondamente sien ons hoe belangrik dit is om die fondament van ons lewe op die regte manier te bou. Maak Jesus Christus jou fondament.
Die gelykenis van die barmhartige Samaritaan in Lukas 10:25-37 leer ons opnuut om liefde aan ander te bewys soos ons in die Bybel beveel word.
In die gelykenis van die verlore seun, kan ons deur die pa se optrede baie van ons hemelse Vader leer.
Die gelykenis van die saaier in Lukas 8:4-15 leer ons dat ons ontvanklik moet wees vir God se Woord en hoe ons daarna moet luister.
In Hebreërs 12 se eerste verse kry ons vyf riglyne om ons te help om daagliks in ons geloof te volhard.