Wanneer die Here gee, moet ons bymekaarmaak en opberg
Die teksvers in Spreuke om te kyk hoe die mier werk is baie bekend. Het jy al gedink hoe dit op jou geestelike lewe van toepassing kan wees?
Die teksvers in Spreuke om te kyk hoe die mier werk is baie bekend. Het jy al gedink hoe dit op jou geestelike lewe van toepassing kan wees?
In Daniël lees ons die geskiedkundige agtergrond wat gemaak het dat Jesus Christus se koms op die volmaakte tyd plaasgevind het.
Genade beteken nie dat ons maar net mag aanhou sondig en dan op vergifnis staatmaak nie! Ons leer uit die Ou Testament hoekom ons nie agter God se genade kan wegkruip en aanhou sondig nie.
Swaarkry gaan oor elkeen van ons se pad kom. Wat jou anders moet maak is hoe jy daarop reageer en hoekom jy die Here dien. Lees hier wat ons uit die boek Job leer.
Die Psalms is gebede en kan jou help om jou gebedslewe te verryk. Só word ons in die Bybel geleer hoe om in Jesus Christus se Naam tot God te bid.
Het jy geweet dat Psalm 24 as die Hemelvaartspsalm bekend staan? Kruispad kyk na wat ons uit hierdie Psalm van Dawid kan leer.
’n Klein dogtertjie se getuienis bring ’n sondaar tot bekering. Hoe onbelangrik jy ookal voel, jy kan ’n verskil maak.
In Sagaria se visioen word die hoëpriester deur Satan aangekla dat sy klere vuil is. Die Here wys hom egter genade en trek vir hom feesklere aan. Wat kan ons hieruit leer?
Net soos die Israeliete word ons ook gewaarsku: Moenie agterbly nie, hou vol tot die einde toe!
Ons kan net bid tot God die Vader omdat Jesus vir ons as Middelaar intree, soos wat Moses in Eksodus vir die volk ingetree het.