God se eerste verbond met die mens
Die eerste verbond in die Bybel lees is die een wat God met Adam in die paradys maak. Lees hier meer oor dié verbond en hoe dit ’n verbond van genade word.
Die eerste verbond in die Bybel lees is die een wat God met Adam in die paradys maak. Lees hier meer oor dié verbond en hoe dit ’n verbond van genade word.
’n Reënboog is die bekende teken van die verbond met Noag. Leer meer oor dié verbond en hoe ons vandag nog daarop moet reageer as ons ’n reënboog sien.
Die verbond wat God met Abraham gesluit het vind in Genesis reeds plaas. Lees meer oor dié verbond en hoe dit vandag op ons van toepassing is.
In die verbond met Moses word die volk gemaan om volgens God se eise te leef. Dié eise word in die 10 gebooie saamgevat. Lees van die Sinaïtiese verbond hier.
Die verbond wat God met Dawid sluit is ’n hoogtepunt van al die voorafgaande verbonde. Lees hier hoekom, en ook hoe dié verbond nog op ons van toepassing is.
Die Ou Testament gee ons ’n paar voorbeelde van die verhouding tussen mense en hul dissipels. Lees hier meer oor dié voorbeelde en wat ons daaruit kan leer.
Ons het dikwels te min tyd vir als wat ons moet doen – daarom prioritiseer ons. Uit Haggai leer ons dat die Here ons eerste prioriteit moet én kan wees.
Die profete het die volk herhaaldelik oor die ballingskap gewaarsku. Saam met die waarskuwing het hulle ook verkondig dat die Verlosser kom. Lees hier wat verskeie profete gesê het.
Die saligsprekinge in die Psalms vertel jou hoe God sy kinders seën. Lewe in dankbaarheid in hierdie seëninge en laat dit jou lewe beïnvloed.
Ons bely elke Sondag dat ons glo aan die gemeenskap van die heiliges. Daarom moet ons ook strewe na eensgesindheid. Lees hier wat ons uit Psalm 133 oor eensgesind wees leer.