God stel gesagsfigure oor ons aan
Kruispad leer hoe God Israel se koningskap gevestig het, en ook ons Koning, Jesus Christus. Lees ook hier hoekom jy daarom in die verkiesing moet stem.
Kruispad leer hoe God Israel se koningskap gevestig het, en ook ons Koning, Jesus Christus. Lees ook hier hoekom jy daarom in die verkiesing moet stem.
Leer uit die verhaal van Moses en die brandende bos meer oor God se heiligheid, en wat dit beteken as ons heilig genoem word.
Die feeste in die Ou Testament het groot betekenis vir Israel gehad. Moet ons as Christene dit nog vier? Lees hier watter feeste ons vandag moet vier.
Levitikus vertel van die feeste van die Here. Lees in hierdie artikel ’n kort opsomming oor elkeen van die Israeliete se sewe groot feeste.
Eers wanneer jy die agtste gebod ten diepste verstaan, kan jy weet hoe om dit te onderhou. Lees hier wat dit beteken.
Die tiende gebod gaan oor alle sondige begeertes van die mens. Lees hier hoekom jy moet waak teen wat in jou hart en gedagtes omgaan.
Die eerste gebod is duidelik dat ons geen ander gode naas God mag aanbid nie. Lees hier wat die dieperliggende redes is hoekom ons hierdie gebod oortree.
Die tweede waarsku ons daarteen om afbeeldinge van God te maak. Lees hier hoe ons veral moet pasop om nie onbewustelik afgode te skep nie.
Die derde gebod beveel dat ons nie God se Naam mag misbruik nie. Lees hier wat dit beteken, en hoe ons dan sy Naam moet eer.
Lees hier wat dit beteken as die vierde gebod sê dat ons die Sabbatdag heilig moet hou. Dan sal jy verstaan hoekom die Sabbatdag ’n geskenk van God af is.