Van onvrugbaarheid tot geloofsvreugde
Sara het jare gewag voor sy Isak in die wêreld gebring het. Lees hier hoe sy lag van ongeloof en dan van vreugde, en ons leer hoe alles vir God moontlik is!
Sara het jare gewag voor sy Isak in die wêreld gebring het. Lees hier hoe sy lag van ongeloof en dan van vreugde, en ons leer hoe alles vir God moontlik is!
Hanna bid en profeteer dat God krag sal gee aan sy koning en sy gesalfde. Lees hier wat ons uit haar gebed leer, en hoe dit betekenis vind.
Die Here gee opdragte vir sy tabernakel, soos dat daar altyd 12 brode vertoon sal word. Lees hier daaroor, en hoe hierdie brood gewys het na Jesus Christus.
In Spreuke 3 sien ons die sleutel om met wysheid te leef. Laat dit jou help om jou voornemens te stel. Lees hier.
In Jesaja lees ons hoe God sy kudde soos ’n goeie herder versorg. Lees hier meer oor Jesaja 40 vers 11, en verstaan hoe dit jou kan vertroos.
In die gelykenis van Jotam in Rigters lees ons hoe die bome ’n koning soek. Hieruit leer ons belangrike lesse oor leierskap en hoe ons Jesus moet volg.
Waaraan dink jy as van die gebeure op berg Moria, waar Abraham sy seun moet offer, lees? Lees hier hoe dit ons moet herinner dat God ook ’n Plaasvervanger vir ons gestuur het.
Lees hier hoe God jou vir jou roeping versterk, net soos Hy op berg Horeb vir Moses, Israel en Elia versterk het.
Dit is nie net die Psalms wat liedere is nie! Lees hier oor ál die liedere in die Ou Testament, soos Hooglied en Klaagliedere.
Die profete van die Ou Testament het geprofeteer oor die komende Messias. Ons wéét Hy het gekom. Lees hier oor profete toe en profete vandag.