Wat gebeur met ’n gelowige by afsterwe?
Die Here gee ons die opdrag om nie te treur soos dié sonder hoop nie. Die ewige lewe is ons troos. Lees hier hoe ons ook getroos kan wees deur wat na afsterwe met ’n mens gebeur.
Die Here gee ons die opdrag om nie te treur soos dié sonder hoop nie. Die ewige lewe is ons troos. Lees hier hoe ons ook getroos kan wees deur wat na afsterwe met ’n mens gebeur.
In die gedeelte waar Jesus die dissipels leer bid leer ons in watter gesindheid ons moet vra wanneer ons bid, en wat ons verwagtinge moet wees wanneer ons vra.
Dwaal jou gedagtes wanneer jy na die prediking luister? Volg hierdie riglyne en neem deel aan die erediens deur saam te lees, hoor en bewaar.
Het jy geweet die erediens bestaan uit verskillende elemente? Kruispad kyk na wat liturgie is om die erediens beter te verstaan.
Kruispad kyk na hoe Jesus die Sabbat vervul het en hoe ons nou Sondag moet vier.
Die verkondiging van die Woord nie verander of aangepas kan word nie. Lees hier hoekom.
Hier is vyf redes om kerk toe te gaan na aanlieding van Hebreërs.
In hierdie artikel kyk ons waar die naam Christen vandaan kom en waarom die Here Jesus Christus genoem word.
Die sing van die Psalms is ’n belangrike deel van die erediens. Kruispad kyk na die Psalmbundel en hoekom ons dit sing.
Ds. Brotherton verduidelik wat roeping volgens die Bybel beteken.