Hoekom gaan dit goed met ongelowiges?
Soms wonder ons soos Jeremia waarom die pad van die goddeloses voorspoedig is. Ons leer uit Psalm 73 hoekom die voorspoed van die gelowige ewig is, terwyl die goddelose se voorspoed gou verbygaan.
Soms wonder ons soos Jeremia waarom die pad van die goddeloses voorspoedig is. Ons leer uit Psalm 73 hoekom die voorspoed van die gelowige ewig is, terwyl die goddelose se voorspoed gou verbygaan.
Is verslawing aan drank of dwelms die gevolg van die tweede gebod? Lees hier wat die tweede gebod beteken en hoe die sonde nié van geslag tot geslag deur God oorgedra word nie.
In 1 Korintiërs 6:20 lees ons dat ons God met ons liggame moet verheerlik. Lees hier hoe jou lewe moet lyk omdat jou liggaam as Christen ’n tempel van die Heilige Gees is.
Kruispad kyk na die ses bedes in die Onse Vader, wat ons leer bid, en wat ons van elkeen van hierdie bedes moet verstaan, sodat dit ons gebedslewe kan versterk.
As Christene lewe ons volgens die wil van God. Lees hier wat dit beteken vir hoe jy jou jaar beplan.
Die koms van ons Here Jesus Christus is van groot belang vir die kerk. Dit is tog waaroor die feesseisoen gaan! Kruispad kyk na die betekenis van die woord Advent.
Kruispad kyk na die pad van die Afrikaanse Bybel: Van waar die Nederlandse Statevertaling Suid-Afrika toe gekom het, tot nou wat die 2020-vertaling die lig sien.
Het jy al gewonder hoekom predikante die oorspronklike tale van die Bybel bestudeer? Ds. Werner Brotherton vertel ons hoe dié brontale gebruik word.
Het jy al gesukkel om die geskiedenis van die Ou Testament te lees, en gewonder hoe dit op jou geloof vandag van toepassing is? Kruispad het die antwoord gaan soek.
Dit is belangrik dat ’n begrafnis op Christus as opgestane Heer moet fokus, en nie op die afgestorwene nie. Lees hier hoe ’n gelowige se begrafnis moet lyk.