Hoe weet ek of ’n kerk reg of verkeerd is?
Hoe weet jy of ’n kerk die waarheid van die Woord verkondig? Hier is twee maatstawwe waaraan jy ’n kerk kan meet.
Hoe weet jy of ’n kerk die waarheid van die Woord verkondig? Hier is twee maatstawwe waaraan jy ’n kerk kan meet.
In Handelinge lees ons van die eerste kerk. Lees hier oor die eienskappe van hierdie kerk en wat ons daaruit kan leer – veral oor liefde vir God.
Lees hier hoekom ons geloofsbelydenisse en belydenisskrifte nodig het, alhoewel ons in die Bybel as die enigste Woord van God glo.
Ons kyk na drie gedeeltes in die Bybel om te sien hoe God hierdie vraag vir ons beantwoord sodat ons vals wonderwerke en profete kan raaksien.
Natuurlik kan God enige tyd mense uit die dood opwek, want Hy is die Skepper. Dit bring ons by die groter vraag: Is dit nog nodig om mense uit die dood op te wek?
As die doel van die huwelik is om die probleem van alleenheid op te los, wat dan as ek nie trou nie? Lees hier meer oor die gawe van alleenheid en hoekom iemand dalk nie sal trou nie.
Jongmense worstel dikwels met hierdie vraag. Wanneer ons egter kyk wat die Bybel oor die huwelik leer, kan ons dié vraag oor liefdesverhoudings en trou beantwoord.
God wil hê ons moet anders wees, heilig wees, want daarmee saam seën Hy ons verhoudings en ons huwelike. Lees hier wat ons uit die Bybel oor saambly voor die huwelik leer.
Wanneer dit gaan oor versekering en geloof, kom dié vraag: Beteken dit dat ek nie genoeg op die Here vertrou as ek versekering het nie? Kry hier kry riglyne uit die Bybel.
Alles wat ons het, het ons van die Here af ontvang. Lees hier hoe ons as rentmeesters ’n lewe van dankbaarheid teenoor die Here moet leef.