Hoe vra ek om vergifnis vir my sondes?
Ons moet ons sondes besef, erken en bely. Lees hier hoekom ons met vrymoedigheid vir ons sondes kan bid.
Ons moet ons sondes besef, erken en bely. Lees hier hoekom ons met vrymoedigheid vir ons sondes kan bid.
Die profete is ’n belangrike deel van God se openbaring en moet nie afgeskeep word nie. Leer saam Kruispad hoekom jy die profete moet lees.
Regdeur die Bybel praat God met mense in profesieë. Kruispad wys vir jou wat belangrik is om te weet wanneer jy die profetiese boeke lees.
’n Profeet is iemand wat die Here se wil aan die kerk bekend maak. Laat hierdie riglyne jou lei om raak te sien watter profete net wolwe in skaapsklere is.
Voor Jesus se koms was die wêreld in duisternis. Lees hier hoekom Jesus gekom het, hoekom Hy as die Lig vir die wêreld beskou word, en hoe ons in sy lig kan leef.
Weet jy wat dit beteken om te evangeliseer? Kruispad kyk na die beginsels wat ons in die Bybel oor evangelisasie kry.
Voordat jy die evangelie kan verkondig, moet jy weet wat die boodskap is wat jy moet oordra. Kruispad kyk na die wonderlike boodskap van verlossing.
As Christen weet ons dat ons die evangelie moet uitdra, maar hoe? Kruispad kyk na beginsels vir evangelisasie én hoe om uit die Skrif te evangeliseer.
Moet ek spesiaal of ’n kenner wees om te evangeliseer? Lees hier wat die Bybel vir elke lidmaat hierop antwoord.
Net soos die wêreld ’n invloed op ons kan hê, het ons ook die kans om die wêreld te beïnvloed. Lees hier hoe die Bybel ons kan leer om dit te doen.