Hoe lyk die lewe van ’n dissipel van God?
Mens kan nie ander mense dissipels maak nie, of ware dissipelskap uitleef, as jy nie weet watter eienskappe ’n dissipel moet hê nie. Lees hier.
Mens kan nie ander mense dissipels maak nie, of ware dissipelskap uitleef, as jy nie weet watter eienskappe ’n dissipel moet hê nie. Lees hier.
In hierdie artikel kyk Kruispad-tydskrif na wat ’n dissipel en ’n apostel is, en of alle Christene dissipels is. Lees hier meer.
Die Bybel gee baie voorbeelde van wat ons nie mag uitstel nie – die belangrikste hiervan is om ons saak met die Here reg te stel. Lees hier.
Elke sekonde van ons tyd behoort aan die Here. Lees hoe ons as gelowiges, volgens Efesiërs 5, in die lig van die Here moet lewe.
Vanaf die begin van die Bybel kry ons God se voorbeeld van werk en rus. Lees hier hoekom ons Hom deur ons werk én ons rus moet verheerlik.
Ons moet die hemelvaart aan ander mense kan verkondig. Daarom moet ons weet waar Jesus is en hoe Hy waarlik God én waarlik mens is.
Jesus Christus is weg van die Vader in vernedering en is nou terug by die Vader in heerlikheid. Hoekom moes Jesus hemel toe gaan?
Wanneer ons oor vergifnis praat moet ons met ons harte somme maak soos God ons leer, nie soos mense nie. Lees hier meer oor die somtotaal van vergifnis.
“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie …” Lees hier vir wie Jesus bid en wat dit vir ons beteken.
Die Bybel gee ons die opdrag om te vergewe. In hierdie artikel kyk ons wat versoening volgens die Bybel is en hoe dit saam met vergifnis werk.